Psalms 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

in wie se oë die verworpene veragtelik is, maar hy eer die wat die Here vrees; al het hy gesweer tot sy skade, hy verander nie;

Psalms 15

Psalms 15:1-5