Psalms 147:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) LOOF die Here, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; ’n loflied is gepas! Die Here bou Jerusalem