Psalms 146:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) HALLELUJA! Loof die Here, o my siel! Ek wil die Here prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God