Psalms 144:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o God, ek wil ’n nuwe lied sing tot u eer, op die tiensnarige harp wil ek U psalmsing.

Psalms 144

Psalms 144:2-12