Psalms 144:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ruk my uit en red my uit die hand van vreemdes, wie se mond leuens spreek en wie se regterhand ’n regterhand van bedrog is;

Psalms 144

Psalms 144:9-12