Psalms 144:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) ’n PSALM van Dawid.Geloofd sy die Here, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer