Psalms 143:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.

Psalms 143

Psalms 143:5-12