Psalms 142:7-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. Luister na my smeking, want ek is baie swak; red my van my vervolgers, want hulle is vir my te sterk.

8. Lei my siel uit die gevangenis om u Naam te loof. Die regverdiges sal my omring as U aan my goed doen.

Psalms 142