Psalms 141:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Want op U is my oë, Here Here; by U skuil ek: giet my siel nie uit nie!

9. Bewaar my vir die mag van die vangnet van die wat vir my strikke stel, en vir die strikke van die werkers van ongeregtigheid.

10. Laat die goddelose in hulle vangkuile val, almal saam, terwyl ék verbygaan!

Psalms 141