Psalms 141:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat die regverdige my met liefde slaan en my tugtig — hoofsalf sal my hoof nie weier nie; want nog is my gebed teen hulle booshede.

Psalms 141

Psalms 141:3-10