Psalms 136:24-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. En ons van ons teëstanders losgeruk het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

25. Wat voedsel gee aan alle vlees, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

26. Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

Psalms 136