Psalms 135:19-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. Huis van Israel, loof die Here! Huis van Aäron, loof die Here!

20. Huis van Levi, loof die Here! Julle wat die Here vrees, loof die Here!

21. Geloofd sy die Here uit Sion, Hy wat in Jerusalem woon! Halleluja!

Psalms 135