Psalms 133:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die Here die seën, die lewe tot in ewigheid!

Psalms 133

Psalms 133:1-3