Psalms 125:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die wat langs krom paaie wegdraai, sal die Here laat vergaan saam met die werkers van ongeregtigheid. Vrede oor Israel!

Psalms 125

Psalms 125:1-5