Psalms 125:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie, sodat die regverdiges hulle hande nie sal uitsteek na onreg nie.

Psalms 125

Psalms 125:1-5