Psalms 123:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op die Here onse God, totdat Hy ons genadig is.

Psalms 123

Psalms 123:1-4