Psalms 122:8-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou!

9. Ter wille van die huis van die Here onse God wil ek die goeie vir jou soek.

Psalms 122