Psalms 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die Here; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag.

Psalms 12

Psalms 12:3-9