Psalms 119:5-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. Ag, was my weë maar vas om u insettinge te onderhou!

6. Dan sal ek nie beskaamd staan as ek op al u gebooie let nie.

7. Ek sal U loof in opregtheid van hart as ek u regverdige verordeninge leer.

8. Ek sal u insettinge onderhou; verlaat my nie geheel en al nie.

Psalms 119