Psalms 119:140-142 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

140. U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief.

141. Ek is klein en verag, maar u bevele vergeet ek nie.

142. U geregtigheid is geregtigheid tot in ewigheid, en u wet is waarheid.

Psalms 119