Psalms 118:28-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

28. U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.

29. Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Psalms 118