Psalms 118:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Die Here het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie.

19. Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die Here loof.

20. Dit is die poort van die Here; regverdiges mag daardeur ingaan.

Psalms 118