Psalms 118:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. LOOF die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

2. Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!

3. Laat die huis van Aäron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!

4. Laat die wat die Here vrees, dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!

Psalms 118