Psalms 113:1-5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HALLELUJA! Loof, o knegte van die Here, loof die Naam van die Here!

2. Laat die Naam van die Here geprys word, van nou af tot in ewigheid!

3. Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die Here geloof word!

4. Die Here is hoog bo al die nasies; bo die hemele is sy heerlikheid.

5. Wie is soos die Here onse God, wat hoog woon,

Psalms 113