Psalms 111:9-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

9. Pe. Hy het aan sy volk verlossing gestuur; Sade. Hy het sy verbond vir ewig ingestel; Kof. sy Naam is heilig en vreeslik.

10. Resj. Die vrees van die Here is die beginsel van die wysheid; Sin. almal wat dit beoefen, het ’n goeie verstand. Tau. Sy lof bestaan tot in ewigheid.

Psalms 111