Psalms 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here is in sy heilige paleis; die troon van die Here is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.

Psalms 11

Psalms 11:1-5