Psalms 107:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy het gespreek en ’n stormwind laat opsteek wat die golwe daarvan opgesweep het.

Psalms 107

Psalms 107:23-27