Psalms 106:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en onskuldige bloed vergiet — die bloed van hul seuns en hul dogters wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het — sodat die land deur bloedskuld ontheilig is.

Psalms 106

Psalms 106:36-41