Psalms 10:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy loer in die skuilhoek soos ’n leeu in sy lêplek; hy loer om die ellendige te vang; hy vang die ellendige deur sy net toe te trek;

Psalms 10

Psalms 10:2-14