Psalms 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sal wees soos ’n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.

Psalms 1

Psalms 1:1-6