Prediker 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarin is ’n arm wyse man gevind; dié het die stad deur sy wysheid gered, maar geen mens het aan daardie arm man gedink nie.

Prediker 9

Prediker 9:11-18