Prediker 8:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

aangesien ’n sondaar honderd maal kwaad doen en hy lank lewe — alhoewel ek weet dat dit goed sal gaan met die wat God vrees, omdat hulle voor sy aangesig vrees,

Prediker 8

Prediker 8:8-15