Prediker 7:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ook nie let op al die woorde wat die mense spreek nie, sodat jy nie hoor dat jou dienaar jou vloek nie.

Prediker 7

Prediker 7:16-24