Prediker 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees goedsmoeds op die dag van voorspoed, en op die dag van onheil, bedink dan: Ook hierdie dag het God gemaak net soos daardie, daarom dat die mens ná sy dood niks meer sal ontdek nie.

Prediker 7

Prediker 7:12-15