Prediker 5:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat geld liefhet, kry nie genoeg van geld nie, en wie rykdom liefhet, nie van inkomste nie; ook dit is dan tevergeefs.

Prediker 5

Prediker 5:7-10