Prediker 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy verdrukking van die arme en berowing van reg en geregtigheid sien in die land — verwonder jou nie oor die saak nie, want ’n hoër een loer op die hoë, en die hoëres weer op hulle.

Prediker 5

Prediker 5:1-10