Prediker 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het vir my ook silwer en goud versamel, en ’n eiendom van konings en provinsies; ek het vir my sangers en sangeresse verskaf en die genoeëns van die mensekinders: lieflinge in menigte.

Prediker 2

Prediker 2:1-14