Prediker 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val

Prediker 12

Prediker 12:1-10