As die wolke vol reën is, giet hulle dit uit op die aarde; en as ’n boom na die suide of na die noorde val, op die plek waar die boom val, daar bly hy lê.