Prediker 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die woorde uit die mond van ’n wyse is aangenaam, maar die lippe van ’n dwaas verslind homself.

Prediker 10

Prediker 10:6-19