Prediker 1:17-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Maar toe ek my hart daarop gerig het om wysheid en kennis, onverstandigheid en dwaasheid te leer ken, het ek ingesien dat dit ook ’n gejaag na wind is.

18. Want by baie wysheid is baie verdriet, en wie kennis vermeerder, vermeerder smart.

Prediker 1