Prediker 1:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE woorde van die Prediker, die seun van Dawid, die koning in Jerusalem.

2. Alles tevergeefs, sê die Prediker, alles tevergeefs, dit is alles tevergeefs!

3. Watter voordeel het die mens van al sy moeite waarmee hy hom vermoei onder die son?

Prediker 1