Openbaring 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het gesien en gehoor ’n engel wat in die middel van die hemel vlieg, wat met ’n groot stem sê: Wee, wee, wee hulle wat op die aarde woon, vanweë die orige geluide van die basuin van die drie engele wat nog sal blaas!

Openbaring 8

Openbaring 8:10-13