Openbaring 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die engele het rondom die troon en die ouderlinge en die vier lewende wesens gestaan, en hulle het voor die troon op hulle aangesig neergeval en God aanbid

Openbaring 7

Openbaring 7:3-16