Openbaring 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ’n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.

Openbaring 6

Openbaring 6:5-17