Openbaring 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vier lewende wesens het elkeen vir homself ses vlerke gehad, en hulle was rondom en van binne vol oë; en hulle het sonder ophou dag en nag gesê: Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom!

Openbaring 4

Openbaring 4:2-11