Openbaring 4:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar het weerligte en donderslae en stemme uit die troon uitgegaan, en sewe vuurfakkels wat die sewe Geeste van God is, het voor die troon gebrand;

Openbaring 4

Openbaring 4:1-11