Openbaring 3:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN skryf aan die engel van die gemeente in Filadelfía: Dít sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie:

Openbaring 3

Openbaring 3:2-16