Openbaring 3:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: Dít sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre het: Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef en jy is dood.

Openbaring 3

Openbaring 3:1-5