Openbaring 22:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN hy het vir my gesê: Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig; en die Here, die God van die heilige profete, het sy engel gestuur om sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur.

Openbaring 22

Openbaring 22:4-8